Drie maniere om estrus-opsporing vir melkkuddes te maksimeer
Vinnige genetiese vordering in die suiwelbedryf hou verband met winsgewendheid, en winsgewendheid word dikwels deur langlewendheid bepaal. ’n Suiwelvers betaal nie vir haarself tot haar tweede laktasie nie, sê Jeffrey Stevenson, emeritusprofessor in beesvoortplantingsfisiologie by Kansas...